Tuesday, August 26, 2008

Die Onse Vader audio download by Christo Botes

Die Onse Vader audio download by Christo Botes
Die Onse Vader audio download by Christo Botes:

"In die Onse Vader leer Jesus ons meer om te leef as om te bid en definieer Hy die prioriteite, beginsels en praktyk van die Nuwe Lewe in Hom. Dit voorsien in die grootste leemte van die kerk, nl. aan behoorlike dissipelskap opleiding. Jong of onkundige gelowiges word stap vir stap onderrig wat die verskil tussen 'n Christen en wêreldling is.
Trouens, onder die tema - 25 Koninkrykskragte werksaam in die lewe van 'n dissipel - staan mens net verstom wat die Meester uitspel in die paar woorde van hierdie sewe gebede. Dit verklaar volledig die verskil tussen die dooie en lewende kerk en wat die Bybel met Gees-vernuwing bedoel!"

Author : Christo Botes
Publisher : 2008 Voorspoed Uitgewers

Download your own audio copy of Die Onse Vader by Christo Botes today.